Successfully reported

Redsky Self-Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Ronel L
1 nag
5.0
Apr 2025

Wonderlike gasvrou en heerlike verblyf. Heerlik gebly, alles baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Redsky Self-Catering
Beste Ronel. Dit was 'n groot plesier vir ons om julle as gaste te kon ontvang. Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons waardeer opreg. Hoop om julle weer eendag te verwelkom. Groete, Moira

Willem E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uiters aangenaam! Dat die plekkie ongetwyfeld netjies, skoon en uitstekend geleë is, gaan ons grootste kompliment aan Moira, ons gasvrou! Sy het waardevolle inligting ivm eetplekke en dinge om te doen, vooraf gestuur. Met ons aankoms het sy ons baie hartlik ontvang en baie welkom laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Redsky Self-Catering
Altyd ʼn plesier om sulke wonderlike gaste te huisves. Baie dankie julle en pas julle mooi op.

Elaine W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Rustig en gemaklik. Lekker naby die kafee en die strand. Netjies, skoon. Als wat jy nodig het. Baie behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Lovely quiet stay with a short walk to the beach. Beautifully appointed 2 bedroom, 1 bathroom flatlet with a full kitchen and 2 fully walled paved areas to relax in. Very short walk to the beach. The flat is attached to the main house, making access to the owners very handy if you need anything. Very pet friendly with a very gracious hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Moira
Redsky Self-Catering
Thank you so much, dear Gail. It was a pleasure hosting you all.

Zane P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Asemrowend Baie lekker, nice host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Nampo Kaap besoek. Ons het lekker gebly, alles wat jy nodig het en kan die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Marilise V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Heerlike vakansie! Moira is baie vriendelik en maak seker dat als wat 'n mens nodig het daar is om 'n aangename verblyf te verseker. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Redsky Self-Catering
Beste Marilise, baie dankie ons waardeer dit opreg. Dit was 'n ongelooflike plesier om julle te kon huisves vir julle vakansie. Julle is 'n pragtige gesin en sien uit om julle weer by ons te kan he. Voorspoed en pas mekaar asb. mooi op. Liefde-groete, Jan en Moira.

Amanda E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Baie lekker verblyf, Moira perfekte gasvrou. Ruin woonstel, lekker geslaap met die see in die agtergrond. Ons sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Redsky Self-Catering
Baie dankie Amanda. Dit was heerlik om julle te ontmoet en te huisves. Ons deure staan altyd oop vir julle. Pas julle asb mooi op.

Jessica C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Mees ontspannende paar dae. Die vriendelikste eienaar, lieflikste omgewing, was regtig 'n baie aangename paar dae, sal beslis die plekkie aanbeveel. Baie dankie Moira️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Redsky Self-Catering
Baie dankie Jessica. Dit was n groot plesier om julle te ontmoet en te huisves! Ek beveel julle hoog aan by alle toekomstige vernlyf plekkies. Pas julle mooi op en ons deure is altyd oop vir julle. Liefde Groete Moira en Jan

Albert D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Wonderlik en die ligging is fantasties. Troeteldiervriendelik en het groot bydrae gelewer tot 'n onvergeetlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Moira
Redsky Self-Catering
Duisende dankies Albert. Was 'n plesier om julle by ons te kon ontvang. Pas julle mooi op en julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Moira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Crescent Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7a6446ee16277048ef772742ac32e1c9ccfbbd68f86addfedeae70f920d33689c5494ef82221b34c1b8afcd958417a677a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 29 5 1 5 7 Crescent Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.823632451063 20.014320114156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang