Redwood
Beskrywing
Hierdie dubbelverdieping-chalet bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die slaapkamer op die grondvloer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en het 'n en suite-badkamer met 'n toilet. Die boonste solderstyl-slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. 'n Gedeelde badkamer is toegerus met 'n instapstort, bad, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en basiese kookbenodigdhede. Die knus leefarea het 'n kaggel en gemaklike sitplek. Die leefarea lei na 'n privaat sondek met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste kan die rustige tuin geniet, wat spog met kort wandelpaaie en 'n oorvloed blomplante en voëllewe, insluitend Knysna-loeries en Kaapse papegaaie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei.
Let asseblief daarop dat dele van die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Gratis brandhout vir die binnenshuise kaggel en buitepatio word voorsien.
Binnenshuis is rookvrye areas.
Troeteldiere word nie op beddens en sofas toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die Herehuis is 'n bekoorlike huis wat slaapplek bied vir 6 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Bykomende enkelbed is beskikbaar in die leefarea, en 'n aparte badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en basiese kookgerei. Gaste kan maaltye geniet by die eetkamertafel met sitplek vir 6, en die leefkamer het 'n knus kaggel, slim-TV en gratis WiFi. Buite bied 'n oordekte stoep met 'n ingeboude braai 'n asemrowende uitsig oor die 3 Hogsback-bergpieke. Die omliggende tuin is die tuiste van pragtige asaleas, hortensia's, rododendrons, crinumlelies en majestueuse rooihout- en geelhoutbome, perfek vir voëlkyk, met waarnemings van die Knysna Loerie en Kaapse papegaai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei.
Let asseblief daarop dat dele van die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Gratis brandhout vir die binnenshuise kaggel en buitepatio word voorsien.
Binnenshuis is rookvrye areas.
Troeteldiere word nie op beddens en sofas toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 5 Trevennan Laan, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang