Successfully reported

Reflections Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Margaret S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A relaxing and rejuvenating stay in lovely surroundings. We thoroughly enjoyed our 2 days and would have liked to stay longer. It is a really beautiful, peaceful place, surrounded by spectacular mountains. I especially liked swimming in the lovely dam, which is clean with clear water (you can see the fish).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was hemels wat 'n pragtige gasteplaas, hul verdien 100%! Dankie. Die kuier is 'n moet vir almal wat die land verken. Die plekkie is baie netjies en het alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig; rustig en plaasgevoel. Het ons ontvang en was vriendelik en hulpvaardig. Ek glo ander akkommodasie-eienaars kan leer by haar hoe om 'n plekkie te bestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Relaxing. The stay was relaxing and very nice, would definitely recommend it. Will visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riyaaz N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Beautiful views and it's a beautiful guest farm. Relaxing with beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carynne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Cozy. We had a very relaxing stay. It was rainy, but our room had an aircon and a fireplace keeping us cozy and warm!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Rustig, pragtige uitsig en kalmte. Naam van die plek som alles perfek op. Bring jou kamera!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolaas B
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Rustige wegbreek. Ek het dit baie geniet by Reflections. Dit is die perfekte plek vir 'n naweek wegbreek. Die uitsigte is besonders mooi en die stilte is wonderlik. Ek sal enige tyd weer Reflections besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pria M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Will come back to a peaceful place. It was a peaceful stay. Loved the boat and the river. Perhaps a better air conditioner would help on the very hot days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2024

Soos per bostaande. Fantastiese ligging en gemaklike akkommodasie. Ons het die speelraam en bootjies geniet en die diens was baie goed. Die enigste onverwagte ding is die verskriklike baie beweging en werkers op die terrein en dat die werknemers se rusarea deel is van die huis wat ons gebly het, wat verskriklik baie beweging in en uit om die huis veroorsaak het en ook geraas wat my kind se middag slaap versteur het. Andersins was dit heerlik en ek is seker ons sal in die toekoms weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ancha N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heerlik en netjies. Alles was heerlik en netjies. Die uitsig is ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theuniskraalpad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f254692bfd22cfd90fa085d136eb3e99fb80d1ffdf831092a1b794bc4d4aeac54fd5461385c3fc2cc14c1b73971e42a888?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Theuniskraalpad Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.234308331197 19.142990112305
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang