Regorogile Guest House Spa and Conference
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1786 Pitse Street, Northam, 0360, Limpopo
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Regorogile Guest House Spa and Conference bied gerieflik verblyf in Northam, Limpopo. Die gastehuis is sentraal geleë en naby die Northam-inkopiesentrum.
Verblyf is in verskeie kamers beskikbaar. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n gehaltebed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die executive-kamers het lugversorging, 'n TV, ketel, yskassie, mikrogolf, lessenaar en koffie- en teemaakgeriewe. Die VIP-kamers het lugversorging, 'n TV en 'n yskassie, en die standaardkamers het slegs 'n TV.
Die gastehuis het 24 uur-ontvangs, 'n swembad, sondek, spa en konferensiegeriewe. Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek. Die eiendom bied ook wasgoeddienste, ontbyt en aandete teen 'n addisionele koste en vir 'n groot groep gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.6/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1786 Pitse Street, Northam, 0360, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1786 Pitse Street, Northam, 0360, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang