Regorogile Guest House Spa and Conference
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1786 Pitse Street, Northam, 0360, Limpopo
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Regorogile Guest House Spa and Conference bied gerieflike oornagverblyf in Northam, Limpopo. Die gastehuis is sentraal geleë, naby die Northam-winkelsentrum.
Verblyf is beskikbaar in verskeie kameropsies om in gaste se behoeftes te voorsien. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Die kamers is ingerig met gehaltebeddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die executive-kamers het lugversorging, 'n TV, 'n ketel, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n lessenaar en koffie- en teemaakgeriewe. Die BBP-kamers het lugversorging, 'n TV en 'n yskassie, terwyl die standaardkamers slegs 'n TV insluit.
Die gastehuis het 'n 24-uur-ontvangs, 'n swembad, 'n sonterras, 'n spa en konferensiegeriewe. Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek. Vir ekstra gerief kan die eiendom wasgoeddienste, ontbyt en aandete teen 'n ekstra koste aan 'n groot aantal gaste verskaf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.6/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1786 Pitse Street, Northam, 0360, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1786 Pitse Street, Northam, 0360, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang