Successfully reported

Rehati

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wynand Marthinus B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Cozy and friendly. Good value for money, friendly and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Stil, rustig, skoon en ruim. Heerlik, sal hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Baie skoon en netjies, tot die beddegoed en handdoek ruik ongelooflik lekker. Sal net aanbeveel dat daar 'n braaier is by die kuierarea en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld en baie netjies en veilig. Baie netjiese gastehuis. Vriendelike behulpsame eienaar. Alles wat jy nodig het. Goeie veilige ligging en waarde vir geld. Eienaar dadelik 'n plan gemaak om te help met nog 'n fan. Potchefstroom het 'n hitte golf gehad. Baie gemaklike beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene D
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Skoon en netjies, baie sentraal. Dit was skoon en netjies, en op aanvraag kon ek al vroeg inboek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

We loved our stay and it was convenient for all our needs. Clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendriët P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Rustig gebly. Netjies. Dankie vir water, koffie, melk, beskuit. Verwarmer het baie gehelp in die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Dit was veilig, skoon. Het baie lekker gebly. Het vir vriende vertel van plek. Die SA's pool competition word daar gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Teresa B
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Gradeplegtigheid bygewoon. Baie bekostigbaar en netjies. My verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon Tiger Jacobs J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Exquisite. A secure and quiet location close to exciting amenities. Very clean with a homely atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willemien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Goetz Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7144c35c77a8741899c1d9c9acde3ddff97e2c2f2e2dfb7f444b99fca231d247929b8bc04ce471a5606b169c0cefab847393?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 12 Goetz Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.709344372087 27.099808313492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang