Successfully reported
+17

Rehati

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 3 Januarie 2026. Bespreekbaar tot 17 Nov 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Goetz Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R550 R385 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rehati is 'n bekoorlike gastehuis in die hartjie van Potchefstroom, naby winkelsentrums, skole, besighede, restaurante en koffiewinkels.

Verblyf word gebied in 2 eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens en elkeen het sy eie en suite-badkamer met óf 'n stort óf bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste.

Die eenhede het hul eie patio's met sitplek buite en gaste word veilige parkeerplek op die perseel bekostig.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wynand Marthinus B
Saam met vriende
5.0
Cozy and friendly. Good value for money, friendly and cozy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Louisa B
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig, skoon en ruim. Heerlik, sal hoogs aanbeveel.
Apr 2025
Madeleine S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie skoon en netjies, tot die beddegoed en handdoek ruik ongelooflik lekker. Sal net aanbeveel dat daar 'n braaier is by die kuierarea e...
Sien meer
Mrt 2025
Ilze L
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld en baie netjies en veilig. Baie netjiese gastehuis. Vriendelike behulpsame eienaar. Alles wat jy nodig het. Goeie veilige ligging en w...
Sien meer
Feb 2025
Simon Tiger Jacobs J
Saam met lewensmaat
5.0
Exquisite. A secure and quiet location close to exciting amenities. Very clean with a homely atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willemien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Goetz Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Rehati het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R 550 R 385
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R550
R 550 R 385
per nag, vir 2 mense
Vanaf R550
R 550 R 385
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Goetz Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7144c35c77a8741899c1d9c9acde3ddff97e2c2f2e2dfb7f444b99fca231d247929b8bc04ce471a5606b169c0cefab847393?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R385 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 12 Goetz Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.709344372087 27.099808313492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang