Successfully reported

Reivilo House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Linandie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing. Ons het die naweek baie geniet en sal enige tyd weer daar in boek. Was fantastic.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Fantastiese ervaring. Ons het die huis so baie geniet. Ons gashere was wonderlik vir ons gewees. Dit is perfek geleë vir ons gewees vir 'n troue in die omgewing. Kon maklik nog 'n paar dae sommer daar aanbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Menno V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Cozy, light. This is a really cozy house with a lot of light. There are several places where you can sit, on the stoep, in the living room, in a sun room. There is a relatively busy road near the house, but you typically don't hear much noise. The house really has everything you need, a fully stocked kitchen, shower, bath, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Una V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Baie lekker kuier in 'n veilige plek met gasvrye eienaars. Huis is goed ingerig met alles wat nodig is en nog ekstra. Die talentvolle eienaar se persoonlike skilderye is 'n lus vir die oog en dra by tot elke vertrek se atmosfeer. Baie lekker groot stoep waar ons ure gekuier het en die uitsig op die pragtige tuin kon waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Baie dankie vir al julle vriendelikheid en behulpsaamheid. Ons kom beslis weer! Pragtige, goedversorgde plek. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2022

Baie smaakvol, ruim en skoon. Uiters netjies en skoon, ten volle toegerus met alles wat nodig is. Pragtige tuin en onderdakparkering. Maryann is dierbaar en dit voel of ons haar al jare ken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-mari L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Baie lekker gekuier, pragtige tuin en mooi braaigeriewe. Mooi kuns. Ons het die dorp geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie N
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Rustig en gerieflik. Dit is n rustige omgewing, en ons het heerlik op die stoep gekuier en gebraai! WiFi is beskikbaar en dis ’n gerieflike pluspunt. Die eienaars is vriendelik, behulpsaam en was dadelik bereid gewees om te help wanneer nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester L
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2021

Fantasties huislike huis met die mooiste kunswerke! Ek is 'n Kaapenaar wat die heerlikste kuier saam met familie in Parys gehad het. Alles was so skoon, die huis is goed toegerus en baie veilig. Ons het heerlik gekuier en kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elma F
Kort verblyf
4.4
Mei 2019

Naby hoofpad en dorp. Netjies, skoon en vol van die mooiste skilderstukke wat eienaar self gedoen het. Vriendelike eienaars! Voorstelling gemaak om 'n spieël in die voorste slaapkamer op te sit - dames wil hare blaas en prop moet naby spieël wees. Een stort dalk te min as al 3 die kamers beset is op 'n naweek - slegs stort in hoofslaapkamer. Deesdae stort meeste mense - dames inkluis! Verder het ons heerlik gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marthinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10 Ortlepp Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeOClCwHU203WrSoHnXkmCfrttQOA4RVe2sUd85AwoArtAL4RNr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 10 Ortlepp Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -26.896323 27.464733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang