Successfully reported

Rejuvenate Cottage 2

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacob C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ek sal enige tyd weer oorbly in hierdie gastehuis. Dit was super skoon en netjies. Die lekker groot yskas/vrieskas is beslis 'n aanwins.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neiloe M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Wonderful. The host was very caring and the place was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

'n Huis weg van jou eie huis. Vir ons het dit gevoel soos om by jou eie huis te slaap. Die gasvryheid van die gasheer het ons dadelik tuis laat voel. Die woonstel het alles gehad wat ons benodig het. Ons sal definitief weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Heerlik en rustig. Heerlik rustig, en baie sentraal geleë. Sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Regte Vrystaatse gasvryheid. Ons het regte Vrystaatse gasvryheid by Marche, die gasvrou en gasheer, ervaar. Hulle het ons baie vriendelik ontvang en ons kon ons kampyskas voor inkloktyd aflaai. Hulle het ook op kort kennisgewing my dogter akkommodeer en ons verblyf so gemaklik moontlik gemaak. Tydens ons verblyf was hulle altyd beskikbaar en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marike T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Het voldoen aan ons verwagtinge. Netjies, skoon en sentraal. Ons was heeldag by sportbyeenkomste, so ons het net saans daar geslaap. Kombuisie is goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemi B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Bekostigbaar, skoon, goeie ligging, veilige parkering. Ons het heerlik gekuier, daar is alles wat mens nodig het. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te laat voel en het ons tot gehelp met een van die kinders se skooltaak wat die volgende dag moes klaar wees. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens E
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Baie vriendelike mense. Plek baie netjies en waarde vir geld. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verishna V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Puik, ruim en baie gerieflike akkommodasie! Die eienaars is baie vriendelik en ontvanklik! Hul Rejuvenate Cottage 2 bied baie ruim en netjies ingerigte verblyf met alles wat 'n mens mag nodig hê teen 'n baie bekostigbare prys. Selfs 'n volledige klein kombuisie vir eie kos voorberei met 'n heerlike groot yskas. Sal hul definitief aanbeveel en weer van hul akkommodasie gebruik wil maak. Ideaal vir 'n paartjie of klein gesinnetjie wat meer spasie benodig as net 'n standaard kamer met 'n badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nombulelo M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Clean place and up to date with technology. The hosts were very friendly and welcoming. The place is clean and there is enough space to move around. Child friendly as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marche Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2A Toerien street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbce79b3dbc636b43f2d34771fc2873e70538d16f06d74ae1c796a5793c653ea6a5fa3f818b697f64410f995889d17b6ccd30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 2A Toerien street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.1136774 26.1705416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang