Relax @ Dersley
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Dersley Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Relax @ Dersley is geleë in die noordelike voorstede van Bloemfontein, ongeveer 5 km vanaf die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad.
Die volledig gemeubileerde selfsorg-eenhede het elk 'n privaat ingang en tuin met 'n buitesitarea. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Gaste kan kies tussen 4 eenhede: 3 dubbelbed-eenhede en 1 enkelbed-eenheid. Elke eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Veilige parkering word op die perseel voorsien.
Die eiendom is gerieflik geleë naby winkelsentrums en hospitale. Baysvillage Winkelsentrum is 500 m weg, Northridge Mall met verskeie restaurante, koffiewinkels en kleinhandelwinkels is 2 km weg, Emoya Hospitaal is 4 km weg, Mediclinic Hospitaal is 5 km weg, en die Universiteit van die Vrystaat is 7 km vanaf die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 8 Dersley Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Relax @ Dersley het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Dersley Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang