Successfully reported

Relax @ Marie's

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Melinda K
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlik en rustig. Aangenaam verras met geriewe, gerieflik en groot. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie lekker en vriendelike eienaar. Dit was uitstekend gewees. Ons as gesin het die verblyf baie geniet en gaan beslis weer daar gaan kuier. Die eienaar en haar man was baie gaaf, vriendelik en behulpsaam. Sal dit definitief aanbeveel vir ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mara V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

'n Groot bederf! Inboek lekker vlot. Gasheer en gasvrou altyd beskikbaar. Uitstekende verblyf, hoe standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie rustige atmosfeer. Ons het 'n baie lekker tyd gehad by Relax@Marie's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik gekuier. Pragtige plek en alle benodighede was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoffrey P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Perfekte wegbreek. Relax @ Marie was skoon en netjies, baie rustig gebed en veilig, vriendlike eienaar, voel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pretonella H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

We enjoyed every part of our stay. The place is clean and it is in a safe area. Very comfortable, very clean, safe and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderful visit. Just too short. Wonderful stay. Great accommodation, lovely, hospitable and genuine people. Many thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Relaxing. Baie lekker blyplek met alle geriewe beskikbaar en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nashke F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Amazing and relaxing. It was amazing; we loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 390
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 390
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Dorethea Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89241f1dbd78de1a39961963ecaf807ce65f2236fd0798b4eb1cfab5318d01a8a5b3235377ed9d43cfdeb7fc2a45cdc8cf23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 5) 40 5 1 5 8 Dorethea Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.047190582719 23.367988465041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang