Successfully reported
+21

Relax @ Marie's

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Dorethea Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 390 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Relax @ Marie's is 'n ruim selfsorghuis in Plettenbergbaai en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir paartjies of 'n gesin.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, klein oondjie, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tuimeldroër, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV. Langs die leefarea is daar 'n kuierarea met 'n pooltafel en 'n enkelbed wat perfek is vir 'n ekstra gas.

Die beskutte stoep het 'n ketelbraai en 'n sitarea waar gaste kan ontspan en kwaliteittyd saam spandeer. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Melinda K
5.0
Heerlik en rustig. Aangenaam verras met geriewe, gerieflik en groot. Sal definitief weer daar bly.
Sep 2025
Danie S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en vriendelike eienaar. Dit was uitstekend gewees. Ons as gesin het die verblyf baie geniet en gaan beslis weer daar gaan kuier. Die eiena...
Sien meer
Aug 2025
Mara V
Saam met lewensmaat
5.0
'n Groot bederf! Inboek lekker vlot. Gasheer en gasvrou altyd beskikbaar. Uitstekende verblyf, hoe standaard.
Jul 2025
James H
Gesin met tieners
5.0
Baie rustige atmosfeer. Ons het 'n baie lekker tyd gehad by Relax@Marie's.
Jul 2025
Henrietta B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gekuier. Pragtige plek en alle benodighede was daar.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Dorethea Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Relax @ Marie's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 390
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 390
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Dorethea Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89241f1dbd78de1a39961963ecaf807ce65f2236fd0798b4eb1cfab5318d01a8a5b3235377ed9d43cfdeb7fc2a45cdc8cf23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 5) 40 5 1 5 8 Dorethea Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.047190582719 23.367988465041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang