Successfully reported

Remhoogte Mountain Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ritesh B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

A very joyous and pleasant stay at this amazing spot in Harties. What a gem of a place in Harties. We were a bunch of mates that stayed a night at this amazing, tranquil, clean and very comfortable spot. The food was so yummy and so affordable at the restaurant on the premises. Accommodation was very clean, well stocked and modern with all amenities. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Wonderful, peaceful and quiet. Fabulous, super clean spot, nice and quiet and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lani R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Rustige plaasverblyf naby Harties. Ruim eenheid met mooi uitsigte, in 'n stil en rustige omgewing. Ons het selfs lugbalonne gesien vroegoggend, van die stoep af. Goed ingerig vir selfsorg. Skoon en netjies, met goeie diens. Ons het dit waardeer dat hulle gaste akkommodeer wat net een nag se verblyf benodig oor 'n naweek. Die wildlewe op die plaas en in die nabye omgewing was 'n aangename verrassing. Die restaurant bied 'n goeie ontbyt-buffet aan en daar is 'n klein winkeltjie by ontvangs met basiese kos en versnaperings vir noodgevalle; selfs wyn en bier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly - fasiliteite is baie netjies en skoon. Baie lekker gebly - fasiliteite is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

10 uit 10. Baie lekker in die Mountain Lodge gebly. Pragtig mooi, privaat en netjiese plek. Sal graag weer wil gaan, maar vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld, pragtige area. Alhoewel ons net 1 aand gebly het, sal ons definitief weer by Remhoogte bespreek. Pragtig geleë op 'n werkende plaas met mooi uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Remhoogte Mountain Lodge
Hi Kristine, dit was baie lekker gewees om julle hier te hê. Ons probeer om dit so gerieflik en lekker as moontlik te maak vir ons gaste. Dankie

Michelle S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Please visit them and see for yourself how relaxed you will be. It was so nice. I surely felt relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Remhoogte Mountain Lodge
Hi Michelle. Thank you for the great review. We do appreciate it. Hope to see you again soon. Kind regards, Remhoogte Mountain Lodge Team.

Magda V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantasties. Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar boek om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Remhoogte Mountain Lodge
Hi Magda, Ons is baie bly dat julle die kuiertjie hier by ons so geniet het. Hoop om julle ook gou weer te sien. Groete, Remhoogte Mountain Lodge span

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjies en skoon en goed onderhoude fasiliteite (swembad/jacuzzi/braai). Baie lekker gebly. Restaurant puik ontbyt en diens. Gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Remhoogte Mountain Lodge
Hallo Jaco, Dit was baie aangenaam om julle hier by ons te kon hê. Ons is baie bly julle het die kuiertjie geniet en ons hoop om julle gauw weer te sien. Groete, Remhoogte Mountain Lodge span,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 510
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 510
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Road, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApn8Ep4icOLVH6r7vSwCzGUiZ8LIQnVHad7FrMqwAr6foAd6vGo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 510 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Remhoogte Road, R12 Skeerpoort 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.782492 27.730457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang