Successfully reported
+117

Remote Corner

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Galway Road, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Remote Corner is in 'n pragtige en rustige, boomryke tuin in Parkview geleë. Gaste sal kan ontspan en die vrede geniet, die uitsig bewonder, die geluid van voëls hoor en verstom wees dat hulle minute van die stad af is. Die kamers is van die rooster af, so gaste sal nie deur beurtkrag of wateronderbrekings geraak word nie.
Die eiendom is een van die min plekke in Parkview wat 'n bediende ontbyt bied, hetsy op die stoep met 'n tuinuitsig of binne in die winter. Ontbyt is ingesluit.

Die verblyf bestaan uit 6 eenhede wat elkeen hul eie besondere sjarme en karakter bied. Elke eenheid het 'n privaat ingang.

Parkview is 'n gesogte, gevestigde woonbuurt, goed geposisioneer vir Rosebank, Braamfontein, Parktown en die SSK. Remote Corner is goed geleë vir die Wits Donald Gordon Hospitaal, Netcare Milpark Hospitaal, Parklane Clinic en Charlotte Maxele Hospitale.

Wits Universiteit en die Universiteit van Johannesburg is naby. Die Wits Ango American Digital Dome, Constitutional Hill (Planetarium) en Rhodeslaan vir die skryf van mediese eksamens is almal naby. Marks Park en Emmarentia Botaniese Tuine en Dam is net 2 km weg. Die eiendom is stapafstand vanaf die Johannesburgse dieretuin, Zoo Lake en die Parkview Squash Centre en Parkview Gholfbaan. Die Parkview Village-winkels is 1 km ver en bied uitstekende restaurante en koffiewinkels.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Greg W
Gesin met tieners
5.0
We were very happy here. Helen and Daryl are excellent hosts and accommodated our teenage daughter at the last minute.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Michelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional. Wonderful, more than expected, and they are lovely people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Mitch W
5.0
Rustig, netjies - sou nie sê mens is in die middel van 'n stad nie. Waarde vir geld en naby ligging by Wits Universiteit. Baie netjies met vriendelike...
Sien meer
Jul 2025
Tanya W
Gesin met klein kinders
5.0
Great stay in a quiet area in Parkview. My family enjoyed their stay over the Easter weekend. The location and facilities were great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Wilna P
5.0
Friendly and neat. The room was very neat and tidy, and the hosts were very friendly and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 28 Galway Road, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Remote Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Galway Road, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2Y2I0ZDdkLTgxNDQtNDVkYS1iZjc0LTEzMTBiMjI3YzczYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 28 Galway Road Parkview 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.167816958549 28.020203411579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang