Renosterfontein Akkommodasie
Beskrywing
Daar is 1 kampplekke op die kampterrein en elke plek kan 6 gaste akkommodeer. Die kampterrein bied ablusiegeriewe met 'n stort. Daar is ook 'n kragopwekker. Net 2 kampplekke het gedeeltelike skadu.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar grondpaaie onderweg na die plaas is. Doen asb. voor bespreking navraag oor die grondpaaie se toestand.
Die pad is onlangs geskraap en toeganklik met 'n gewone voertuig.
Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Tent Chalet het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die tent se kombuis is volledig toegerus en daar is 'n aparte badkamer. Die tent het ook 'n lieflike stoep met braaigeriewe en ononderbroke uitsigte op die Waterberge. Die tens word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar grondpaaie onderweg na die plaas is. Doen asb. voor bespreking navraag oor die grondpaaie se toestand.
Die pad is onlangs geskraap en toeganklik met 'n gewone voertuig.
Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste, het 2 en-suite kamers en 'n solder wat 4 enkelbeddens het. Daar is 'n dek wat na die water lei, met braaigeriewe. Die eenheid het WiFi, DStv, skoonmaakdienste en ’n wonderlikke uitsig oor die Waterberge. Die dam het karp, bass en kurpers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
4 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar grondpaaie onderweg na die plaas is. Doen asb. voor bespreking navraag oor die grondpaaie se toestand.
Die pad is onlangs geskraap en toeganklik met 'n gewone voertuig.
Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi, 'n braai-area op die stoep en sekere DStv-kanale is beskikbaar. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar grondpaaie onderweg na die plaas is. Doen asb. voor bespreking navraag oor die grondpaaie se toestand.
Die pad is onlangs geskraap en toeganklik met 'n gewone voertuig.
Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Renosterfontein Plaas, Rankins Pass, Modimolle, 0512, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang