Renosterfontein Akkommodasie
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Renosterfontein Plaas, Rankins Pass, Modimolle, 0512, Limpopo
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Renosterfontein Akkommodasie is in die Modimolle-distrik geleë en bied puik verblyf, ideaal geskik vir natuurliefhebbers en die natuurliefhebbers.
Die verblyf beskik oor 3 selfsorg-chalets, 'n tentkamp asook kampeerplekke by die pragtige dam.
Doendinge op die plaas sluit visvang, wildkyk, voëlkyk en staproetes in.
Daar is ook 'n aanloopbaan vir ligte lugvaartuie, kontak asseblief vroegtydig vir besonderhede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jacobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Renosterfontein Plaas, Rankins Pass, Modimolle, 0512, Limpopo
- Gaste dink Renosterfontein Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Renosterfontein Plaas, Rankins Pass, Modimolle, 0512, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang