Successfully reported
+10

Residenza

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 432 North Side Street, Strubenkop Security Village, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 173 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Residenza is 'n privaat en romantiese eenheid met sonkrag naby Hoërskool Menlopark, Wilgers Hospitaal, Universiteit van Pretoria, Loftus Versfeld en Menlyn-sentrum. Die eenheid het sy eie privaat ingang en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek. Die stad se toprestaurante is binne 'n radius van 2 km beskikbaar.

Die eenheid het 'n aparte slaapkamer, 'n en suite-badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis. Daar is slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en gehaltelinne. Die moderne badkamer het 'n toilet, stort en wasbak met baie pakplek en handdoeke. Die TV het Netflix, is verskuifbaar en kan in die kamer of die sitarea gekyk word. Die oopplan-kombuis is met 'n groot vrieskas en yskas, mikrogolfoond, broodrooster, tweeplaatstoof, koffiemasjien en lugbraaier toegerus. Etes kan binne of buite by die braai-area geniet word.

Geriewe op die perseel sluit in deurlopende sonkrag vir ligte en basiese kragpropgebruik, 'n werkspasie en gratis WiFi, sowel as 'n slim-TV, 'n braai-area, 'n privaat buite-area en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nokukhanya Zamazwide N
5.0
Amazing. Stunning accommodation, clean, safe and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Dietmar D
Saam met lewensmaat
5.0
Verwys bo. Netjies skoon en waarde vir geld.
Mrt 2025
Luca V
Saam met lewensmaat
5.0
5/5 sterre. Residenza is nie net ‘n pragtige plekkie nie, maar is ook geleë in ‘n lieflike deel van Pretoria-Oos. Die bed van koningsgrootte onder die...
Sien meer
Jan 2025
Charles C
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik mooi, stylvol, luuks, doodstil en gemaklik. Fantastiese gasvryheid! Residenza is 'n fantastiese plek om te oornag. Luuks, netjies, stylvol...
Sien meer
Sep 2024
Zaskia M
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige knus verblyf. Uitstekende diens. Baie veilig en rustige verblyf. Pragtige plekkie. Skoon en netjies. Niks kort nie. Vriendelike gasvrou wat on...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 432 North Side Street, Strubenkop Security Village, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Residenza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 173
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 173
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 173
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 432 North Side Street, Strubenkop Security Village, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75e759e6081039f20b13121c04163cdd94b6443501b6acccb591dd2b920a30bc8395361e13e9ff213a4dfac1ef2c1522cd54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 173 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 432 North Side Street, Strubenkop Security Village Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.754363663088 28.261818139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang