Rest-A-While
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Voortrekker and Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rest-A-While is 'n gastehuis wat in Victoria-Wes, in die Noord-Kaap, geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Troeteldiere is welkom hier.
Rest-A-While beskik oor 10 slaapkamers wat mooi versier is. Die kamers beskik oor 'n dubbelbed, 3 enkelbeddens, of 2 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed met elektriese komberse. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, TV's met sekere kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoonde en yskassies in.
Die gastehuis is oorkant Karoux Restaurant, N12 Padstal, Oom Tobie se Slaghuis en Spar waar gaste gerus 'n draai kan gaan maak. Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, die perseel is omhein, en daar is sekuriteitskameras. Rest-A-While is naby verskeie winkels en ander geriewe, sowel as die N12.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 109
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Corner of Voortrekker and Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
- Gaste dink Rest-A-While het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Voortrekker and Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang