Successfully reported

Rest-a-While Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Irene S
1 nag
5.0
Sep 2025

Sal enige tyd weer kom. Ek en my kleinkinders het baie lekker gebly. Alles was skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangenaam. Gebly goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Goeie dag Pieter, Dankie vir julle terugvoering, dat julle baie lekker gebly het. Vertrou julle het 'n veilige reis gehad. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Sue Bester

Edna S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Toeganklik, skoon, stil. Maklik toeganklik en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Goeie dag, Baie dankie vir julle terugvoering, en dat julle lekker gebly het. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Sue

Marietjie J
1 nag
5.0
Jul 2025

Stunning. Rustige atmosfeer. Gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Goeie dag Marietjie, Hoop dit gaan goed. Baie dankie vir julle terugvoering en vertrou om julle gou weer te sien. Mooi dag en week. Vriendelike groete, Sue

Billy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfect. Very pleasant. Very friendly. Will definitely use again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Good day Billy, Thank you for the review. It was a pleasure to accommodate you at our guesthouse. Hope to see you soon. Kind regards, Guesthouse Manager.

Ruby V
1 nag
5.0
Jun 2025

Quiet, peaceful, secure, neat and clean rooms, comfortable beds for a good rest. This is the second time that we made use of Rest a While Guest House. What made me choose them again is that it is neat and clean and their beds are very comfortable with enough blankets to warm you up. Thank you, we've rested very well in a safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustige stads verblyf. Rustig en veilige verblyf, privaat langs swembad. Ons sal weer hierna toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Goeie dag Carika, Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Hoop om julle spoedig weer te sien. Vriendelike groete, Bestuurderes.

Annali D
1 nag
5.0
Apr 2025

Onverbeterlik! Baie stil omgewing. Vriendelike ontvangs. Bitter netjiese kamers met handdoeke, linne baie skoon. Sal enige tyd weer van hul diens gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Goeie dag, Ons by Rest-A-While wil net dankie sê dat julle die moeite gedoen het om vir 'n resensie te gee. En ons sien uit daarna om julle weer welkom te hê. Vriendelike groete, Sue Bester Gastehuis Bestuurderes.

Gert Hanlie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Voel welkom. Waarde vir geld. Tevrede, netjies, veilig, gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Goeie dag Gert en Hanelie Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Hoop om julle spoedig weer te sien. Vriendelike groete Sue Bester Gastehuis Bestuurderes.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Goeie dag Hein, Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Hoop om julle spoedig weer te sien. Vriendelike groete, Sue Gastehuis Bestuurderes.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 611 Buccaneer Street, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5YjA4MDFjLTUwN2EtNDU5ZC04Y2JmLTQyYzYyNzk5ZWVhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 139 5 1 5 611 Buccaneer Street Elardus Park, Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.832351 28.264961
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang