Rest-a-While Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 611 Buccaneer Street, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R895 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rest-a-While Gastehuis is geleë in die oostelike voorstede van Pretoria, naby die R21 vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, 47 km. Gaste het maklike toegang tot die N4 na die Krugerwildtuin / Panoramiese Roete en die N1-snelweg na die Noorde. Let asseblief daarop dat die verblyf hoofsaaklik vir transito-reisigers is wat 'n rustige verblyf benodig. Ons is nie 'n vermaaklikheids- of partytjie-lokaal nie.
Die verblyf is ruim en smaakvol versier, ideaal vir privaat- en sakereisigers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n waaier of verwarmer of ondervloerse verhitting, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n klein yskassie, gratis WiFi sowel as 'n platskerm-TV met DSTV se hotelpakket. Die kamers word daagliks skoongemaak. Gaste het ook toegang tot die seisoenale swembad en braaigeriewe. 'n Engelse of Kontinentale ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Selfsorg is beperk tot die Ekonomie Woonstel (Frangipani) en is nie beskikbaar vir enige van die ander kamers nie.
Ons bied gratis WiFi-toegang en privaat parkering in 'n veilige area, beperk tot een motor per kamer. Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.
Ons is naby Kloof Mediclinic en Pretoria-Oos hospitaal, verskeie troulokale, Menlyn Arena / Casino, Moreleta Ouditorium en natuurreservate. Ons is slegs 2.5 km vanaf Hoërskool Waterkloof en naby verskeie laerskole in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ingrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 139
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 611 Buccaneer Street, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Rest-a-While Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 611 Buccaneer Street, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang