Rest Collection Corner Cottage
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chabivin Estate, Blaauwklippen Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rest Collection Corner Cottage bied selfsorgverblyf op 'n Stellenbosch boetiekwynplaas, Chabivin, wat spesialiseer in die produksie van vonkelwyne.
Die pragtig opgeknapte selfsorgkothuis is in die middel van die wingerde geleë. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, koffiemasjien wat met kapsules werk, wasmasjien en 'n waterfilter toegerus. Die eetarea het 'n tafel en stoele vir 6. Die sitarea het lugversorging, sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Skuifdeure lei na 'n buitebraai-area.
Die hele plaas is goed beveilig met afstandbeheerde toegang slegs vir inwoners en gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Danelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 87
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Chabivin Estate, Blaauwklippen Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Rest Collection Corner Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chabivin Estate, Blaauwklippen Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang