Rest Inn C Guesthouse
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Ceres Avenue, Comet, Boksburg, 1459, Gauteng
-
Vanaf
R550R495 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rest Inn C Gastehuis is in Boksburg, Gauteng, 10 minute vanaf OR Tambo Lughawe geleë en bied kwaliteit verblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornag- of langtermynverblyf, sodat jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.
Die gastehuis beskik oor pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met slim-TV's met Netflix- en YouTube-kanale, asook gratis WiFi-geriewe. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, yskassies en 'n mikrogolfoond.
Buite spog die eiendom met 'n pragtige tuin en 'n braai-area. Gedurende die somer wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied. Gaste word voorsien van veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Shabeer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Ceres Avenue, Comet, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink Rest Inn C Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Ceres Avenue, Comet, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang