Successfully reported

Rest4Sure

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bennie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie vriendelik ontvang deur gasvrye eienaars. Eienaar het ons sommer by die hek ontvang en self oopgemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario D
1 nag
5.0
Des 2024

Gerieflik en mooi. Die kamer was baie netjies en het alles gehad wat jy nodig het. Ek sal weer daar oorslaap as ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantastiese geseënde tyd gewees. Sal dit weer doen. Baie lekker gebly en baie dankbaar. Ek kon nie vir beter gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Baie dankie. Ons het lekker gebly! Het ons vriendelik ontvang en dadelik gereël dat my bakkie met daktent op 'n ander plek kon staan (binne in sy erf) omdat die voertuig met die daktent op, nie onder die gebruiklike parkering onder die afdak sou pas nie. Die kamer was mooi en netjies. Sou wel 'n dubbelbed waardeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chante S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Clean. Friendly host. Safe. Dit is fantasties ingerig met alles wat mens kon nodig het. Silwerskoon met eenvoudige in- en uitklok reëlings. Perfek vir 'n oornag stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriana C
1 nag
5.0
Aug 2024

Peaceful. Very comfortable and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastic hosts that went out of their way to help and knew the area well. We spent 2 nights in Ashton. The unit was extremely comfortable and well laid out. Great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ek sal altyd terug gaan en daar gaan bly. Ons het baie lekker in die klein dorpie gebly. Die verblyf was veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Alles wat skougehalte. Baie lekker gebly. Alles wat baie goed, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Montagu Street, Ashton, 6715, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA452baf81c410cc1ea2b128e4a62cd4c2e1e8848f759127d4053b0c8a21831ce79416915c0c6bc9d96384faf0de9522855008?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 4 Montagu Street Ashton 6715 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.827903646591 20.064254392102
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang