Rest4Sure
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Montagu Street, Ashton, 6715, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rest4Sure is geleë in Ashton in die Robertson Wynvallei en bied gehalte-verblyf, ideaal vir 'n naweekwegbreek of as 'n gerieflike oornagplek. Hierdie skilderagtige dorpie lê tussen die Breederivier en die voorheuwels van die Langeberge, en is bekend vir sy vrugteplase, wynkelders en rooskwekerye.
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is op die eienaars se perseel geleë. Dit bevat twee enkelbeddens en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie beskik oor 'n yskassie, 'n stoofplaat, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Bykomende geriewe sluit in 'n TV, gratis WiFi, toegang tot Netflix en veilige parkering.
Besoekers aan Ashton kan verskeie wynkelders in die omgewing besoek, bootritte op die Breederivier geniet, of plaaslike boeremarkte, staproetes en die Roete 62 verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4 Montagu Street, Ashton, 6715, Wes-Kaap
- Gaste dink Rest4Sure het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Montagu Street, Ashton, 6715, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang