Resting Place @ 89
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 89 Haldon Road, Universitas, 9301, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Resting Place @ 89 is 'n selfsorghuis in Universitas, 'n gegoede woonbuurt in Bloemfontein. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n sentraal geleë wegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 en 'n halwe badkamers, met slaapplek vir tot 7 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 1 enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die oorblywende slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die eerste gastebadkamer is toegerus met 'n bad en stort, en die oorblywende badkamer met net 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Alle breekware en eetgerei word voorsien. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Resting place Lavender is 'n eenslaapkamerwoonstel wat tot 2 gaste kan akkommodeer. Die woonstel is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Nasionale Museum in Bloemfontein, die Windmill Casino en die Schoeman Park Gholfklub in. Doendinge in die area wat gaste kan geniet, sluit voetslaan, fietsry en wynproe in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 89 Haldon Road, Universitas, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Resting Place @ 89 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 89 Haldon Road, Universitas, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang