Successfully reported

Retha's House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Chantelle C
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Asemrowend! Dit was een van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netjies en gerieflik. Pragtige huis, smaakvol en ek sal dit met graagte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Baie dankie, Hannatjie, vir jou pragtige terugvoering. Kom gerus weer. Mooi dag verder. Weskus groete.

Ferdie P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Baie mooi uitsig. Uitstekende naweek gehad. Die uitsig oor die see was asemrowend. Baie ruim huis, meer as genoeg spasie vir almal. Sal vir seker weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Baie dankie. Kan nie wag om julle weer te sien in die toekoms. Geniet die dag. Groete.

Cormari C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gerieflik. Ons gaste het dit baie geniet om by Retha's House te oornag. Ons sal vir seker weer gebruik maak van die verblyf. Heerlike oop spasie en niemand lewe op mekaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Goeiemore Cormari Ai, daar is niks lekkerder om sulke goeie terugvoering van gaste te lees nie. Ek sien uit na julle volgende besoek. Geniet die dag. Vriendelike Weskus groete Hilda

Francois G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Wonderlik. Al wat ek kan sê, is dat dit 'n heerlike plek is wat ek weer van gebruik sal wil maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Goeiedag Francois Baie dankie vir die resensie. My hart klop warm as jy sulke mooi goed lees en ons kyk uit na die volgende kuier. Mooi dag daar Groete Hilda

Elana H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Dit was 'n onvergeetlike kuier. Ons het baie lekker gebly; die huis was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels D
1 nag
4.8
Sep 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker. Ruim huis met fantastiese see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Hallo Neels Dit is altyd lekker om sulke kommentaar te lees. Baie dankie en kom gerus weer. Groete Hilda

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantal J
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Fantasties. Ja, ek het baie lekker gebly. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2025

Ruim, skoon verblyf, met mooi uitsig. Skoon, netjiese verblyf met alles benodig. Outyds, benodig opgradering. Nie goeie waarde vir geld nie. Swak beddens en matrasse. Geen WiFi internet gehad nie, en geen gebruik van motorhuis nie. Die verwaarloosde stoep is 'n seer oog.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hilda
Retha's House
More gaan dit heeldag af wees agv maintenance by hulle torings. Goeie Erna Baie dankie vir die terugvoering, ek gee dit so deur. Sien net my boodskappie hierbo weer aan jou gestuur nadat julle ingeboek het. Die sein was reeds op en af en daardie namiddag het ek 'n nota ontvang wat sê dat hulle die hele dag gaan maintenance op die torings doen. So ek voel dit kan nie teen die eiendom vir 'n slegte resensie gehou word aangesien dit nie 'n fout was by die toestel op die perseel maar by die service provider self. Wat die motorhuis aan betref, word dit glad nie gemeld by die inhoud dat daar garage parkering is omdat dit slegs vir privaat gebruik is. Baie dankie vir die ondersteuning. Groete Hilda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 71

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Hoog Street, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf390925a52d7da7d43063f333789ac2606479add536b2cd412286270b97e6121f4a04bad1e11aa75433bcb460313ad9d7dc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 12) 32 5 1 5 8 Hoog Street Louis Rood 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.753544963812 18.228341141176
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang