Successfully reported
+99

Retief Guest Farm

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Retief 1641, Geneva, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Retief Guest Farm bied pragtige oornagverblyf op 'n plaas net buite die prentjiemooi dorp, Kroonstad, en is ideaal vir gaste wat tussen Johannesburg en Bloemfontein reis of die Vrystaat verken.

Hierdie gasteplaas bied verblyf in 2 selfsorgeenhede met slaapplek vir 4, 2 Gemak Gesinskamers met slaapplek vir 3, 3 Gemak Dubbelkamers met slaapplek vir 2 en 'n Koningkamer met slaapplek vir 2. Die kamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed. Die Gemak Gesinskamers het ook 'n enkelbed in die solderarea. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die 2 selfsorgeenhede het 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank, gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Die ander eenhede het 'n sitarea en 'n koffiestasie met 'n yskassie.

Buite die selfsorgeenhede en die Koningkamer is 'n stoep met sitplek. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, die tuin en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Steyn O
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, veilig, sal vir seker aanbeveel. Ongelooflik lekker oornag, vriendelike ontvangs en netjiese, goed toegeruste eenheid.
Sep 2025
Anton F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig vars plaaslug. Voëls wat vroeg in die oggend soos 'n koor sing. Fantastiese plek, skoon, netjies, vriendelike staf. Dit is die eerste plek wat ...
Sien meer
Sep 2025
Jenny J
Saam met lewensmaat
5.0
Good overnight stay. Petro was a great host and it was a good overnight stay. It would be useful to have hooks and a larger basin in th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Francois J
Saam met lewensmaat
5.0
Restig, veilig en meer as tevrede. Retief guest farm het fantastiese verblyf voorsien. Baie goed ingerig, baie veilig en stil in die omgewing. Sal vir...
Sien meer
Aug 2025
Ron D
Saam met lewensmaat
5.0
Retief Guest Farm is a must visit destination for the discerning traveller. We had an outstanding overnight stay at this exquisite 1915...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Farm Retief 1641, Geneva, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Retief Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Retief 1641, Geneva, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46839a6796638014f38f4bce40e220f3b0cf5d15a490804662115acea36a968b9ec2396eb713fa5edc73c64408727071cec0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Farm Retief 1641 Geneva 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.723691928266 27.22457036376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang