Successfully reported
+37

Retreat at Waterfall Valley

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfall Road, Olive Valley Walks, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Retreat at Waterfall Valley is in die rustige en afgesonderde vallei van die Paarl geleë. Die verblyf spog met 'n aangrypende waterval reg in die middel van dit. Die gastehuis is die ideale keuse vir groepsvakansies, gesinswegbreke of sakereisigers.

Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid kamers, elk sorgsaam ontwerp vir verskillende voorkeure wat gaste mag hê. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met bad- of stortgeriewe. Elke kamer het ook 'n werkstasie, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Sommige kamers het ook 'n stoep of 'n kaggel.

Die gastehuis het 'n rits geriewe op die perseel insluitend 'n spa waar 'n verskeidenheid individuele behandelings aangebied word. Let asb. dat gaste die behandelings vooraf moet bespreek.

Natuurliefhebbers kan die omliggende vallei te voet verken en hulself in die aangrypende wêreld van olywe, wyn en boegoe verlustig. Die nabygeleë jagluiperd-bewaringsoord bied 'n geleentheid aan gaste om hierdie manjifieke diere van naby te aanskou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Waterfall Road, Olive Valley Walks, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Retreat at Waterfall Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfall Road, Olive Valley Walks, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2e2dd5b570117a47f647a1e73d20f2aaab688d424007bb0561c70916f71effbd66dbce392acea4143919e828dd981235dca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Waterfall Road Olive Valley Walks 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.712795159456 19.043837333135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang