Successfully reported
+46

Retro Rythm

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Marsh Street, Unit 207 Mossel Cove Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 295 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Retro Rythm is in 'n veilige kompleks in Mosselbaai op die Tuinroete. Dit is die ideale rustige wegbreek.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die gastebadkamer het 'n bad en stort.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus.

Gaste kan maaltye op die balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig geniet. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en daar is ook braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die verblyf is naby trekpleisters soos die Cape St. Blaize -vuurtorting, Mosselbaai se hawe, Santos Bay-strand, Mossel Bay Golf Estate en Garden Route Casino.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Marsh Street, Unit 207 Mossel Cove Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Retro Rythm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Marsh Street, Unit 207 Mossel Cove Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5f8db5ad984c9730e3370eb8125e8a64ad44aa7b7f87953fdc6b8c0e52e586a5215070cc57b93eeccb1a6806a02b90a38ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1 Marsh Street Unit 207 Mossel Cove Complex 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.182924 22.153824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang