Successfully reported
+47

Revenir

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Chapmanspeak Drive, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Vanaf R500 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Revenir is naby Middelburg Mpumalanga Mall geleë en bied gehalteverblyf teen sakpaspryse.

Die gastehuis het 2 dubbelkamers, 2 enkelbeddens, 'n enkelkamer en 'n kamer met slaapplek vir 3. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV met plaaslike kanale, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke eenheid het ook sy eie ingang.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Ontbyt word nie ingesluit nie, maar daar is baie eetplekke in die dorp waar gaste ontbyt kan gaan eet.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Cycad-voetslaanroetes, Middelburg Natuurreservaat, Kruger- en Middelburgdamme en Botshabelo in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Casper D
Gesin met tieners
5.0
Heerlik en goeie oornag fasiliteite! Die TV kanale sukkel bietjie. Derde keer terug en stel nie teleur nie.
Sep 2025
Marthi H
5.0
Gerieflik en effektief. Vriendelike ontvangs en verduideliking van alle prosedures, slim voorsiening van alle geriewe, smaakvolle dekor, veilig, priva...
Sien meer
Sep 2025
Bertus R
Saam met vriende
5.0
Netjies, mooi gerieflik. Baie lekker oornag oppad wildtuin toe.
Aug 2025
Phillip B
Besigheidsreis
5.0
Was baie lekker en vriendelike gasheer. Dit was heerlik, baie mooi en gerieflik gewees.
Jul 2025
Renée R
5.0
Sal beslis aanbeveel. Sien weer. Baie lekker gebly, dankie. Vriendelike ontvangs met goeie diens, gemaklik gebly, veilig vir persoon en voertuig. Naby...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 65 Chapmanspeak Drive, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Gaste dink Revenir het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 500
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Chapmanspeak Drive, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad994fbd964042b75e4e8dd766f5fdfdc1118f9447e69f0b1c67962df7a7efcf38e80988a7b4485a556bcef7fb3c35bdda4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 1 mens 99 5 1 5 65 Chapmanspeak Drive Aerorand 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.79704315663 29.460155746693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang