Revival House Shalom
Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 115 Noorsekloof Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 950R1 755 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Revival House Shalom bied knus bed-en-ontbyt-verblyf op die eienaar se eiendom in Wavecrest, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp kan verken en geniet.
Gaste het 'n keuse tussen twee kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Elke eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Op die eiendom kan gaste 'n patio met sitplek, braaigeriewe, 'n tuin en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die Lower Point-strand ongeveer 1.4 km weg. Aktiwiteite in die omliggende omgewing sluit in swem, visvang, fietsry, seekajakvaart, en daar is 'n waterpark.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hilde Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 115 Noorsekloof Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Revival House Shalom het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 115 Noorsekloof Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang