Successfully reported

Reyneke Park

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

N baie lekker oord om tuis te gaan. N baie netjiese en goed toegeruste eenheid in n lekker oord. Net een voorstel, meer as een koffie sou dit soveel meer lekkerder gemaak het. Met die bespreking was daar aangedui daar is warmmaakgeriewe, ketel ens., en ons het aangeneem daar sal tee en koffie wees, dus het ons niks saamgeneem nie. Met ons aankoms was ons twee sakkies koffie gegee en weereens aangeneem daar is koffie in die eenheid, ongelukkig niks nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Alles was tops en die tuisgebakte ciabatta uit 'n ander wêreld. Hierdie mense het op hul voete gedink, 10 uit 10 vir julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Reyneke Park
Mnr en mevrou Baie, baie dankie vir die mooi woorde en ondersteuning. Ons probeer om ons kliënte tevrede te stel en ek is bly oor die kommentaar oor ons broodjie - ons gaan voort met hom. Lekker dag. Hoop om u gou weer te sien. Martie

Charmaine G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Goed geleë. Ons het lekker oorgeslaap, en kon rustig wees voor ons weer die volgende oggend vertrek het. Reyneke Park is skoon en netjies, en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Reyneke Park
Baie baie dankie vir u kompliment - kom besoek ons gerus weer Martie

Marcia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

'n Oase ná 'n lang reis! Netjies en veilig! Hierdie park is ideaal as 'n oornagplek wanneer jy naby Bloemfontein kom. Dis skoon en netjies en baie veilig. Die personeel en skoonmakers is baie vriendelik en hulpvaardig. Ek dink in die somer is die park nog mooier wanneer die grasperke groen is en die swembad gebruik kan word! Dit was heerlik om daar te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia F
1 nag
4.6
Sep 2025

Great facilities but too noisy for us. We were disturbed throughout the night by truck noise, traffic noise and industrial noise. This is very unfortunate as the location is ideal and we have enjoyed our visits in the past.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin P
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2025

Ons ideaal vir n goeie nagrus was bereik. Met aankoms by die nagkantoor was die park onbewus van ons bespreking wat gemaak en betaal was deur die webtuiste. Minute later kon die personeellid dit bevestig en vir ons ’n beskikbare oornag-hut gee. Nietemin het ons rustig en lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Ideale oornagstop. Baie skoon en netjies. Goeie kwaliteit toerusting en beddens. Sal definitief aanbeveel vir oornagstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Reyneke Park
Baie baie dankie vir u kompliment - kom kuier gerus weer vir ons Martie

Jacques L
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2025

Baie lekker. Dit was 'n heerlike rustige aand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Perfekte oornagplek op pad Kaap toe en terug. Ons as familie het Reyneke Park gebly met my pa se begrafnis 2 jaar gelede. Sedertdien het ons familie al verskeie kere daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Reyneke Park
Meneer Baie, baie dankie vir u aanbeveling en ondersteuning. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groete, Martie

Janine M
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2020

Altyd lekker. Beste plek om te bly vir halfpad-stop na vakansie-bestemming.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Reyneke Park
Baie, baie, dankie! Groete, Martie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 129 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 5B, Kwaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6f521a399749d46532ca2b3e8f349dbc23d9cc3dc10c15915f2dd921ed3ac3d52785267751ca96a1679b687d7ee533c872d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Plot 5B Kwaggafontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.134972 26.140945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang