Successfully reported
+51

Rhebok Gasteplaas

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheboksfontein Farm, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rheboksfontein Gasteplaas is 10 km buite Klerksdorp en bied gerieflike en sakpasverblyf.

Verblyf is beskikbaar in 11 eenhede en 10 rugsakreisiger-eenhede en het slaapplek vir 94 gaste. Die hoof eenhede beskik oor 'n kombuisie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang. Linne en handdoeke word voorsien.

Die rugsakreisiger-eenhede bied toegang tot ablusiegeriewe. Dit is ideaal vir kampgeleenthede. Linne en handdoeke kan teen 'n ekstra koste voorsien word. Rook is verbode in elke kamer, maar word buite toegelaat.

‘n Kapel en ‘n klein saal is ook beskikbaar.

Gaste kan heerlik op die groot boomryke werf ontspan en hulself verlustig in die plaasdiere wat vry rondloop, die skoonheid van die natuur en die skoon lug. Braaigeriewe is beskikbaar.

'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Die gasteplaas is 11,5 km van die N12 en 9 km van die R30 af en naby aan dokters, hospitale, restaurante, skole, uitstekende spa’s, banke en inkopiesentrums. Tusk Rio Casino is 18 km van die gasteplaas af. Gaste kan uitstappies na die Faan Meintjies Wildreservaat met hulle eie voertuie onderneem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Rheboksfontein Farm, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Rhebok Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheboksfontein Farm, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArXENSgS7GY070j6mDCocjESvaFulVgqkuw3CB5wUuiitJo4Nnr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Rheboksfontein Farm Klerksdorp 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.771488148921 26.696815471191
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang