Successfully reported

Rhenosterkop Kamp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Tino M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesome! Perfect and fun. Highly recommend this place, it's amazing in the summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gemaklik, lekker, netjies. Verblyf was netjies en baie skoon. Mense was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucas S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Fun. Enjoyable, lots of fun activities for kids. Clean with friendly staff. No WiFi but there's network coverage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Rhenosterkop Kamp
Good day Lucas, Thank you for your review. We are happy that you enjoyed your stay at Rhenosterkop. Kind regards, R & R Resorts

Melanie W
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Gemaklik, jolig, lekker musiek, skoon. Goeie dag. Ons het heerlik gebly en gekuier, die opset is baie uniek en gemaklik met die dat die swemarea op ons stoep is. Die "vibe" is awesome - ons het dit regtig baie geniet. As ek wel kan noem, het ons geweldig gesukkel met water en ons krag het nie gehou nie, en daar was toe gesê ons moet ons eie krag koop. (Ons was 3 gesinne en kos was meestal by ons gemaak en daarom het krag nie gehou) - net iets om aan te dink dalk. Baie dankie vir 'n heerlike tyd.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Vriendelike personeel, heerlike kroeg saam met die rugby, wonderlike weer. Baie lekker gewees tot daar 'n klomp taxis ingetrek het Saterdagoggend vir 'n kleuterskool funksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gerhardt M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Mei 2024

Netjies en skoon, maar koste is baie hoog. Die "chalet" waarin ons gebly het, was baie netjies en skoon. Ek sou net graag 'n voorstel wou maak dat daar ten minste 'n goeie waaier in elke vertrek is, aangesien dit nie lugreëling het nie. Asseblief vervang die matrasse, dit is kliphard en baie dun. Die waaier in die "sitkamer" is ordentlik, die hoofslaapkamer se waaier beteken nie veel nie, en die tweede kamer het nie 'n waaier gehad nie. Koffie was beskikbaar, maar daar was geen sout en peper nie. Ek verstaan dat dit selfsorg is, maar ander selfsorg eenhede waarin ons was, het darem sout en peper gehad. Daar was ook geen hangers in die kaste nie. Ek glo nie daar is baie mense wat kom vakansie hou met hul hangers nie. Die selfoonsein was 'n baie groot probleem. Ons was besig met 'n rugby naweek en ek kon niks reel nie, want ek het geen sein gehad nie. Toe ek vra of ek moontlik die WiFi kan gebruik, wat die hele oord vol is, toe word vir my nee gese. Gewoonlik pla selfoonopvangs en WiFi nie, maar soms het mens dit ongelukkig nodig. Die oord is baie netjies en daar is baie om te doen, maar ek voel persoonlik is die koste nogal baie hoog vir wat mens kry. Ons het R4600 betaal vir 2 nagte. Ons het baie minder betaal vir meer geriewe op ander oorde al. Dus sal ek ongelukkig nie weer die oord besoek nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Morne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Baie lekker atmosfeer. Rhenosterkop is 'n baie lekker plek en iets vir almal ons sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2022

Ons het dit vreeslik geniet. Was uitstekend, veral dat daar nie te veel mense was vir die area wat beskikbaar is nie. Mense is vriendelik en kuier lekker saam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyall L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

It was a pleasant weekend where the kids kept themselves busy from morning till night. Had a great stay, especially the kids. Everything was clean and just as described. Water pressure in the shower can do with a little help, but that was not a major drawback.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 154 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Road D198 - Dewagendrift Road, Loskop Suid Farm, Portion 215, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49fd816bfa67035df4da842656902fb19e3895e6ecb8edf08dfe4df40015a0872be4858adffdd64059e18447268eeb9b046a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Road D198 - Dewagendrift Road Loskop Suid Farm, Portion 215 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.240695425764 29.455045679405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang