Successfully reported
+9

Rhenosterpoort - Dassie Camp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterpoort, Portion 4, Rankins Pass, 0513, Limpopo
  • Vanaf R4 400 per nag (plek vir 20)

Beskrywing

Rhenosterpoort - Dassie Camp is op 'n privaat wildsplaas in die Waterberge geleë, 'n area wat vir natuurlike prag, wildreservate en wild bekend is. Dit bied die perfekte wegbreek weg van die stadsgewoel.

Die rustieke boskamp is in 'n vallei, 200 m vanaf die rivier en 20 minute se stap vanaf 'n waterval met 'n pragtige rotspoel. Die kamp bied slaapplek aan 20 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met stapelbeddens en matrasse. Beddegoed word nie voorsien nie, gaste moet asb. hul eie saambring. Die badkamers het spoeltoilette, storte en wasbakke. Daar is 'n gasgeiser vir warm water.

Die kombuis en braai-area is ruim en het 'n onderdak-area. Daar is 'n tweeplaatgasstoof, maar geen yskas of kookgerei nie. Gaste moet asb. hul eie koelbokse, ys en eetgerei saambring. Daar is geen elektrisiteit nie en gaste moet hul eie kampligte saambring.

Daar is 2 gemerkte voetslaanroetes (8 en 10 km) waartydens gaste die Waterberge kan verken.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

6

3 x Stapelbed

Slaapkamer

6

3 x Stapelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang
Braai
Vuurmaakhout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sharyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Rhenosterpoort, Portion 4, Rankins Pass, 0513, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 20)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag (plek vir 20)
Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 20)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterpoort, Portion 4, Rankins Pass, 0513, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef5614d745bb0f9f0cde37250d25ceeb9f8fb2fd618ce3ee1931c918558b9859e0973ad0d80b2305c6807e82bfbca58750b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 20) Rhenosterpoort Portion 4 0513 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.49944089075 27.857497469131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang