Successfully reported
+12

Comfy-Lee Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 21 of Rhenosterpoort Farm, Rhenosterpoort KR402, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Comfy-Lee Cottage is op die plaas Rhenosterpoort in Modimolle geleë en bied gehalteverblyf vir natuurliefhebbers en diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad.

Die groter eenheid Comfy-Lee Cottage kan tot 8 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die derde slaapkamer het ook 2 driekwartbeddens en die laaste kamer het 'n dubbelbed. Daar is 1 badkamer in die huis, asook 'n buite-, warmwaterstort en aparte buitetoilet.

Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf en dubbeldeur-yskas. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Die eenheid is troeteldiervriendelik en ten volle omhein. Dit het ook 'n groot stoep, privaat swembad, boma-braai-area en mobiele braai. Die groot tuin het ook 'n grasperk en bome wat skadu bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mariezett B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly! Baie lekker gebly. Die plaas is 30 min van dorp, krokodilplaas en cheetah experience af. Klein swembad perfek vir my 5 en 6-jarige ...
Sien meer
Sep 2024
Lesly B
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Restful. Quiet. Fantastic value for money. Everything is there for your convenience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Claudine B
Gesin met tieners
5.0
Exceptional and relaxing stay in the Waterberg nature. It is an absolutely beautiful spot. The cottage (eco-friendly!) was very well eq...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Lesly B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay and would definitely go back. Hosts are extremely friendly. Peaceful. Quiet. Hosts are accommodating with everything the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Lize V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was amazing. Ons wou nie huis toe gaan nie. Ons het vreeslik lekker gebly. Baie rustig en omring met die natuur. Shirley en span het baie mooi na ...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Portion 21 of Rhenosterpoort Farm, Rhenosterpoort KR402, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Comfy-Lee Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 21 of Rhenosterpoort Farm, Rhenosterpoort KR402, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuYxyGpwP4oMzwlWwg1s2bUEO3yWNZi937YalR2INlIGA7S3d1I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8) 34 5 1 5 Portion 21 of Rhenosterpoort Farm Rhenosterpoort KR402 0510 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.647092821891 28.188676992943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang