Successfully reported
+25

Rheola's Guest Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Hamilton Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rheola's Guest Cottage is in die stil woonbuurt in Harrismith, aan die voetheuwels van Platberg geleë, ideaal vir 'n gesin op pad na die Drakensberge of Lesotho.

Verblyf bestaan uit 'n gastekamer wat aan die hoofhuis gekoppel is, en 'n aparte gastekothuis. Die eienaars woon in die hoofhuis. Die gastekamer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n broodrooster, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv in.

Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea en 'n TV met DStv in.

Gaste het toegang tot gedeelde braaigeriewe.

Harrismith is 'n natuurlike halfpadstop op die N3 tussen Pretoria en Durban en is ook halfpad tussen Bloemfontein en Durban geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Machel V
Gesin met klein kinders
5.0
Cosy plekkie met als wat jy nodig het. Skoon en netjies. Warm en gesellig. Oulike en netjiese plekkie binne bereik van alles. Goeie ontvangs gehad. Be...
Sien meer
Jun 2025
Wynand E
Gesin met tieners
5.0
Dit voel soos die huis weg van die huis. Dit is baie netjies en die gasvrou was baie verwelkomend.
Jun 2025
Mariette V
5.0
Baie lekker gebly. Baie rustig en stil area. Lekker gebly. Baie netjies. Rolstoelvriendelik.
Apr 2025
Emmerentia M
5.0
Ruim, skoon, veilig, vriendelik en baie behulpsaam, baie dankie Rheola. Ons het baie lekker gebly en alles was beskikbaar wat ons nodig gehad het. Ons...
Sien meer
Apr 2025
Anculien S
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Rheola's se plekkie was baie netjies en oulik. Ons het heerlik gebly!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rheola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 18 Hamilton Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Rheola's Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Hamilton Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7HCHjZ2rNEYHNtJtCJWPW7omsrBksH4bWBZjFz6rtOu6Sjb2Xt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 18 Hamilton Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.28017 29.1333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang