Successfully reported
+52

Rhino Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1755 Renoster Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Rhino Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat deur sonkrag aangedryf word en in Marlothpark geleë is. Dit bied tuinuitsigte en vrylopende diere, wat dit ideaal maak vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die stad.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasspasie. Die badkamer het 'n groot stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek, en daar is 'n enkelbed. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met sitplek. Verder is daar 'n braai-area met bankies en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuis is 'n entjie se stap vanaf die Krokodilrivier, en sowat 38 km vanaf Krokodilbrug en 39 km vanaf Leopard Creek Buiteklub.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rickus N
Saam met lewensmaat
5.0
Belewenis van 'n leeftyd. Dit is 'n belewenis gewees. Baie netjies, goeie diens en die diere eet letterlik uit jou hande uit. Sal vir seker kan aanbev...
Sien meer
Sep 2025
Jaques T
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker rustig, baie vriendelik en behulpsaam. Ja, baie lekker en rustig.
Sep 2025
Martha Esme T
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was pleasant, I recommend it. We stayed for 2 days, it is nice, quiet, clean environment. All equipment I needed for cooking w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Chene H
Gesin met klein kinders
5.0
‘n Fantastiese plek. Dit was ‘n heerlike wegbreek. Die gasvrou is baie vriendelik en Rhino Cottage bied alles wat jy benodig en ‘n pragtige plek, en e...
Sien meer
Apr 2025
Kitta E
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie skoon en netjies. Die 'mak' wilde diere was 'n groot bonus.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1755 Renoster Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Rhino Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1755 Renoster Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7980132ac42d053754c2ce667471b27078d4505652491452de78a9f418dc09c8b4fce0ba79336ad8dd5baa3475dfa4d672d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 1755 Renoster Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.343749397424 31.764677581874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang