Successfully reported

Rhino Manor

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
John-ross P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie netjies, skoon en waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste. Dankie vir jou wonderlike resensie! Ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms. Groete, Rhino Manor span.

John-ross P
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Pragtig, skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste John-Ross. Dankie vir jou wonderlike resensie! Ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms. Groete, Rhino Manor span.

Tanya R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

N/a. Akkommodasie was netjies en personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste Tanya Ons is bly om te hoor dat u die akkommodasie netjies gevind het en dat ons personeel se vriendelikheid en behulpsaamheid 'n positiewe indruk gemaak het. Groete, Rhino Manor-span.

Tanya R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Kamer was skoon en netjies. Het gebruik gemaak van hul wasgoeddiens (1x broek) geen addisionele koste. Personeel vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste Tanya Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat u die kamer skoon en netjies gevind het. Dit is ook wonderlik dat ons wasgoeddiens aan u behoeftes kon voldoen. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Rhino Manor span.

Judy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lovely stay. Very neat and beautiful. The shower was nice and the kitchen was well equipped. Lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Thank you for such a lovely review! We're so happy to hear you enjoyed a beautiful and neat stay with us, and that our shower and well-equipped kitchen added to your comfort. Your positive feedback truly brightens our day! We'd love to host you again whenever your travels bring you this way. Warm regards, Rhino Manor team.

Stefan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Naby PK le Roux dam en Oranje. Ja, baie lekker en in baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste Stefan. Dankie vir jou wonderlike resensie. Die prentjiemooi omgewing en die gerieflike ligging naby PK le Rouxdam en Oranje is iets om te aanskou. Dit is heerlik om te hoor ons het jou verwagtinge oortref. Groete, Rhino Manor span.

Liria D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties! Was heerlik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Dankie Liria dat jy die tyd geneem het om jou positiewe terugvoer te deel! Ons is opgewonde dat jy jou algehele verblyf geniet het. Ons hoop jy kies ons weer om by ons te bly met jou volgende besoek aan Vanderkloof.

Thando M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very quiet place and safe. Friendly, kind, respectful, smart.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Hi Thando. Thank you for sharing your experience with us! We are thrilled to hear that you had a great time. We look forward to welcoming you back soon. Kind regards, Rhino Manor team.

Henna N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Mooi en vreedsaam. Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies. Sal dit aanbeveel vir verblyf by die dam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste Henna. Baie dankie vir jou pragtige resensie! Ons is verheug dat julle die kuier geniet het, en dat alles skoon en netjies was. Dit beteken baie dat jy ons vir verblyf by die dam sal aanbeveel. Ons hoop om jou gou weer te verwelkom. Groete, Rhino Manor span.

Johan G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Skoon, netjies, gemaklik en als wat nodig is. Uitstekend! Aangenaam verras met die plek. Sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste Johan. Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u verblyf so aangenaam was, en dat julle alles skoon, netjies, gemaklik en voldoende gevind het. Dit is vir ons 'n groot kompliment dat u aangenaam verras was met die plek. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom! Groete, Rhino Manor span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Patrysblom Street, Vanderkloof, 8770, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmZmM3ZDgxLWIwMDEtNDQ3NC05NzFkLWJkM2E1NTM3MWMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 64 Patrysblom Street Vanderkloof 8770 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.999396204705 24.744555652141
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang