Successfully reported
+99

Rhino Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Patrysblom Street, Vanderkloof, 8770, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rhino Manor is 'n pragtige 3 ster selfsorg-verblyf in die rustige dorpie Vanderkloof, Noord-Kaap. Die herehuis spog met lieflike uitsigte oor die Vanderkloofdam, die tweede grootste mensgemaakte meer in Suid-Afrika.

Verblyf word gebied in 10 kamers met privaat ingange. Elke eenheid het koninggrootte-beddens, en suite-badkamers met 'n stort en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee enkelbeddens is op versoek beskikbaar.

Elektriese komberse en ekstra beddegoed word gedurende die wintermaande voorsien. Lugversorging is in elke kamer beskikbaar. DStv, WiFi, linne, handdoeke en badkamergeriewe word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n privaat onderdakstoep met braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek op die perseel, 24 uur-sekuriteit, geslotekringtelevisiekameras, 'n kragopwekker en 'n rugsteunwaterstelsel is ook beskikbaar.

Die huis bied ook talle aktiwiteite. Daar is 3 voetpaadjies in die natuurskoon, visvangplekke en voëlkykgeleenthede. Gaste kan fietsry, swem in die gemeenskaplike swembad of kinders kan die speelarea geniet. Spa-behandelings is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
John-ross P
Saam met vriende
5.0
Baie netjies, skoon en waarde vir geld. Sien sterre.
Okt 2025
John-ross P
Saam met vriende
5.0
Pragtig, skoon en netjies. Sien sterre.
Okt 2025
Tanya R
Gesin met tieners
5.0
N/a. Akkommodasie was netjies en personeel baie vriendelik en hulpvaardig.
Aug 2025
Tanya R
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Kamer was skoon en netjies. Het gebruik gemaak van hul wasgoeddiens (1x broek) geen addisionele koste. Personeel vriendelik en hulpvaardi...
Sien meer
Aug 2025
Judy S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay. Very neat and beautiful. The shower was nice and the kitchen was well equipped. Lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 64 Patrysblom Street, Vanderkloof, 8770, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rhino Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Patrysblom Street, Vanderkloof, 8770, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmZmM3ZDgxLWIwMDEtNDQ3NC05NzFkLWJkM2E1NTM3MWMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 64 Patrysblom Street Vanderkloof 8770 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.999396204705 24.744555652141
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang