De Kleine Helena
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 6 Malgas Crescent, Golden Mile, Saint Helena Bay, 7390 , Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Kleine Helena is 'n lieflike, knus kothuis in die gewilde kusdorp Saint Helenabaai.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke word nie voorsien nie.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n TV, gemaklike stoele en 'n eetkamertafel waar gaste saam hul maaltye kan geniet.
Daar is 'n binnehof met 'n braai-area waar gaste saam maaltye kan kook. Gratis WiFi en veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Die kothuis is ongeveer 5 minute se stap van die hoofstrand af en is ideaal geleë om al die omliggende weskusdorpies te verken.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 Malgas Crescent, Golden Mile, Saint Helena Bay, 7390 , Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 6 Malgas Crescent, Golden Mile, Saint Helena Bay, 7390 , Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang