Rhodes Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N14, Plot 25 Geelkop Settlement, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rhodes Cottage is 'n selfsorgkothuis wat op 'n plaas buite Keimoes, Noord-Kaap geleë is. Hierdie eenheid is 'n ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne ontsnapping uit die stad.
Dié kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en het bordspeletjies vir die gaste se plesier.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n tuin, veilige parkeerplek op die perseel asook sonkrag. Dié eenheid is sowat 10 km buite Keimoes waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan kry.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chanelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- N14, Plot 25 Geelkop Settlement, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Gaste dink Rhodes Cottage het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N14, Plot 25 Geelkop Settlement, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang