Successfully reported
+9

Rhodes Cottages - Cyriacus

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 245 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Rhodes Cottages - Cyriacus is 'n groot selfsorghuis met pragtige uistige op die berge in die klein dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberg-area.

Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers beskik oor baddens of storte, wasbakke en toilette. Die kombuis is goed toegerus met basiese toebehore om maaltye voor te berei.

Die oopplan-leefarea en -eetarea het gemaklike sitplek en 'n groot Jetmaster wat lekker warm is in die winter. Daar is ook 'n TV met 'n DVD-speler en 'n DStv-koppelpunt. Gaste is welkom om 'n dekodeerder en slimkaart te bring. Daar is braaigeriewe en pragtige uitsigte op die ruim en ontspannende stoep. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir voertuie en die huis is stapafstand van ons plaaslike restaurante.

Rhodes Cottages - Cyriacus is stapafstand van die bekende Bellrivier met doendinge soos kunsvlieghengel vir die kranige vissermanne, asook tjoepry.

Dan en wan, gedurende die wintermaande, kan gaste ook baljaar in die sneeu wat in die omliggende omgewing val.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Naude Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rhodes Cottages - Cyriacus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 245
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 245
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 245
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28289aed460c8ef8bc1e545466b49167063eade07b51a7b610c5d608faf10d27e640f658720f6be98d2d26e225b81168dd8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 245 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 Naude Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.796783067891 27.962829768621
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang