Successfully reported
+14

Rhodes Cottages - Nelson's Croft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Sauer Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 344 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Rhodes Cottages - Nelson's Croft is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n stil hoekie op die rand van Rhodes. Die kothuis is ideaal vir gesinne of vissermanne wat 'n paar dae in die dorpie wil deurbring, of vir reisigers wat op pad is na ander bestemmings.

Die kothuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het nog 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 1 enkelbed. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar. Buite is daar 'n stoep, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die kothuis is naby die Bellrivier geleë waar gaste kan tjoepry en kunsvlieghengel. Dit sneeu soms gedurende die wintermaande en dra dan tot die bekoring van die rustige verblyf by.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 66 Sauer Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rhodes Cottages - Nelson's Croft het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 344
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 344
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 3 344
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Sauer Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA427198c281242a8a9744b2c20da9a009981078200f3eff149f8c0fa6b1cd2be69deccafea1814e698ee09f91c4ad2a7e35fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 344 per nag, vir 7 mense 1 5 1 4 66 Sauer Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.7960196 27.9608766
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang