Successfully reported
+44

RHOOM

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andries Venter Street, Eureka, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

RHOOM bied lieflike oornagverblyf in 'n 110 jaar oue historiese huis wat ideaal geleë is in die hartjie van Eureka, Burgersdorp. Dit kan 'n goeie opsie wees vir gaste wat op soek is na unieke Karoo-akkommodasie terwyl hulle Burgersdorp se 10 Nasionale Gedenkwaardighede besoek.

Hierdie eiendom bied gaste 'n opsie van óf 'n 2-slaap-eenheid óf twee 3-slaap-eenhede. Hierdie eenhede met slaapplek vir 3 het elk 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed gemeubileer is, asook nog 'n enkelbed in die kombuisie-area. Die eenheid het slaapplek vir 2 en het 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer. Al die eenhede het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Verder het elke eenheid 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n platskerm-TV met Netflix en Showmax beskikbaar. Buite elke eenheid is 'n privaat patio met braaigeriewe.

Gaste kan aan doendinge op en om die perseel deelneem soos om die 15 m-stoep te geniet, die organiese tuin te geniet, visvang, bergfietsry in die area en voëlkyk. RHOOM is ook bekend vir sy tee wat gemeng en op die perseel bemark word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gerard D
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis aanbeveelbaar. Fantastiese verblyf gehad. Great eienaar.
Mrt 2025
Jessica S
Besigheidsreis
5.0
Wonderful. Historical house beautifully restored. Alna is a wonderful host and my stay was excellent. I will be back in 2 weeks' time!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Mike B
Saam met lewensmaat
5.0
A terrific overnight place to stay. Wonderful hostess and charming room. Thoroughly enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Michelle S
Saam met vriende
5.0
Relaxing. It was beautiful and clean, and we really enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Lindi P
Gesin met tieners
5.0
Spacious & cosy rooms. Lovely spacious & clean rooms. Good communication with our host. We had a lovely dinner in town at Hagenhuis. Ju...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Andries Venter Street, Eureka, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Gaste dink RHOOM het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andries Venter Street, Eureka, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e6d3472054ba2065d5988ee0be8f416637ad091d8b2d5b2c6c550db313c13f2ff1b71031f54f0f807e89cf44df6e061571c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Andries Venter Street Eureka 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.988230137934 26.332191853542
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang