Successfully reported

Riad Maroc Nieu-Bethesda

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charissa C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Stylvolle, ruim Morokkaanse kamers en badkamers, pragtige uitsig. Groot verrassing om die stylvolle Morokkaanse kamer en badkamer binne te stap. Dekor is baie mooi. Eienaar het verwarmer in kamer aangesit voor ons aankoms, kamer was snoesig en verwelkomend. Elektriese kombers op die bed en stomende warm stortwater. Gerieflike kombuis, nodige kraglaaiproppe in kamer en lieflike stoepie met mooiste uitsig. Kamers en badkamer baie skoon en netjies. Absoluut aan al ons behoeftes voldoen. Selfs ekstra water en melk. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Riad Maroc Nieu-Bethesda
Dankie dat julle by ons gebly het en ons is bly julle het dit geniet.

Corné R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Die verblyf voldoen aan alles wat 'n mens benodig. Pragtige, smaakvolle dekor. Baie lekker gebly en baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Riad Maroc Nieu-Bethesda
Thank you for staying with us, and hope to see you again.

Ele C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A beautiful room and location, our host was very friendly and very helpful. Fantastic stay and amazing view. Our host was extremely friendly and helpful; our car broke down and she did everything to help us. I would highly recommend staying at Raid Maroc!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Riad Maroc Nieu-Bethesda
Hope to see you again. Thank you for staying with us.

Elna T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Puik! Gaan kyk beslis vir jouself. Jy sal nie spyt wees nie! Ons verblyf was puik! So 'n mooi eenheid vol fyn detail. Daar het niks gekort nie. Klein maar perfek! Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Riad Maroc Nieu-Bethesda
Thank you for staying with us. Hope to see you again.

Jonathan M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Just perfect! Our stay was too short! Riad Maric was beautiful, clean, superb plunger coffee and rusks, comfortable with a great view. Very peaceful. Just friendly, welcoming and helpful. Town was a great experience too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Riad Maroc Nieu-Bethesda
Hi Jonathan. Thank you for staying with us. Thanks for the 5 star rating. We hope that you will visit again.

Angi H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Absolutely fantastic. The property and the rooms were so beautifully decorated, the garden was lush. The bathrooms were spotless. Henriette is a wonderful hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Riad Maroc Nieu-Bethesda
Hi Angi, we are glad that you have enjoyed your stay.

Anton S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Soos bo. Fantasties, kom weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Riad Maroc Nieu-Bethesda
Hi Anton, dit sal lekker wees as julle weer hier kan kom bly. Dankie vir die terugvoer.

Andre B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Superb. Extremely comfortable, plus friendly and helpful hostess who went out of her way to make our stay and experience of Nieu-Bethesda memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erasmus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig en ontspanne. Baie lekker gesels met eienaar en goeie verwysing gekry oor eetplekke en aktiwiteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Riad Maroc Nieu-Bethesda
Hi Erasmus. Dankie vir die positiewe terugvoer, en ons is bly jy het ons dorpie geniet.

Linda R
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Stunning! Al wat ek kan sê is WOW! Ons was 'n groep van 3 egpare op motorfietse wat beteken pakplek is baie beperk. Riad Maroc het aan al ons vereistes en meer voldoen. Ons het letterlik net ons klere nodig gehad. Die dekor, gasvryheid van die gasvrouens, rustigheid van die omgewing en ligging van die kamers was ongelooflik. Die pragtige 4 skapies in die oggend was 'n ongewone bonus en so cute! Hierdie plekkies is werklik 'n oase in die warm Karoo hitte en ons sal dit definitief aanbeveel aan almal wat in daardie rigting reis. Ons kon nie die prys per couple glo nie, want dit was werklik baie goedkoop teen ander plekke waar ons al gebly het, maar nie helfte so mooi of gerieflik was nie. Dankie dames - ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Riad Maroc Nieu-Bethesda
Hi Linda. Dankie dat julle by ons gebly het. Dit was lekker om julle te ontmoet, en ons hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 944 Hill Street, Nieu-Bethesda, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3df9647a195a8baf670be2da196fb478dd5ec3ca3567f05ae401bfc2e4915d1d68eb0cd89ab7a82c308482202cb2c9687521?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 944 Hill Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866074715314 24.550815786508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang