Successfully reported

Hadison Haven

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ruan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Spacious, skoon en goeie ligging naby die nodige. Ons het 2 nagte by Rianne's geniet. Spacious, skoon en goeie ligging naby die nodige. Braai area en swembad is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burger K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Was aangenaam. Het lekker gebly. Dink net daar kan aandag gegee word met die hoofslaapkamer. Decor is outdated en die bed slaap nie te great nie. Alles is redelik té standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Very nice, spacious apartment. Has everything you need. Excellent accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Dit was 'n heerlike ervaring! Ek het heerlik gebly, gasvrou het baie moeite gedoen ten spyte van water- en kragprobleme wat in die stad geheers het. Ek kom vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa Marie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig. Baie netjiese plekkie. Het alles wat 'n mens nodig het. Goeie ligging en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien P
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Wondeelik. Baie netjies, ruim. Vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Voortreflik. Voorwaar 'n wonderlike verblyf gehad. Sal aanbeveel vir enige iemand wat in Kimberley moet oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Pleasant stay. We enjoyed our stay at Rianne's. The unit is very spacious and has everything you would need. We appreciated specifically the hot water, the quiet neighbourhood and the safety of our car due to off-street parking. Communication was very good and self check-in was very easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
Lang verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2025

Uitstekende oornag en korttermyn akkommodasie. Heerlik gebly en sal weer kom as geleentheid daar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zahier E
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Sep 2025

Not the best. The place was nice and big, and plus it had a nice big pool. The negative of the apartment is that it looks very tired and needs a revamp. The bathtub was not very clean. There were items left in the freezer. There were also clothes left in the cupboard. The place wasn't the cleanest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Klisser Road, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda20e3a94cd2d279ac0a34f53ca1a9a0ecc54960a4123a313b16b0ba83aa03ec5188188015422b66c6f5887451852c330b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 14 Klisser Road Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.756036722206 24.74458620841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang