Successfully reported
+11

Hadison Haven

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Klisser Road, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hadison Haven is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die rustige voorstad Hadison Park, Kimberley. Ideaal vir 'n klein gesin of groep van 4 gaste, bied hierdie eiendom 'n rustige toevlugsoord terwyl dit naby plaaslike geriewe bly.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek, lugversorging en 'n TV vir gaste se vermaak en ontspanning.

Gaste kan toegang geniet tot 'n swembad en binnenshuise braaigeriewe, ideaal om kwaliteit tyd saam deur te bring.

Bykomende geriewe sluit in veilige onderdakparkering vir 2 voertuie. Die eiendom is gerieflik geleë naby Eureka Laerskool, Gariep Hospitaal, 'n nabygeleë winkelsentrum en die Noord-Kaap Mall.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ruan F
Saam met lewensmaat
5.0
Spacious, skoon en goeie ligging naby die nodige. Ons het 2 nagte by Rianne's geniet. Spacious, skoon en goeie ligging naby die nodige. Braai area en ...
Sien meer
Aug 2025
Burger K
Saam met vriende
5.0
Was aangenaam. Het lekker gebly. Dink net daar kan aandag gegee word met die hoofslaapkamer. Decor is outdated en die bed slaap nie te great nie. Alle...
Sien meer
Aug 2025
Andre K
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice, spacious apartment. Has everything you need. Excellent accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Fanie V
Besigheidsreis
5.0
Dit was 'n heerlike ervaring! Ek het heerlik gebly, gasvrou het baie moeite gedoen ten spyte van water- en kragprobleme wat in die stad geheers het. E...
Sien meer
Jun 2025
Lisa Marie F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie netjiese plekkie. Het alles wat 'n mens nodig het. Goeie ligging en waarde vir geld.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 14 Klisser Road, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hadison Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Klisser Road, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda20e3a94cd2d279ac0a34f53ca1a9a0ecc54960a4123a313b16b0ba83aa03ec5188188015422b66c6f5887451852c330b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 14 Klisser Road Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.756036722206 24.74458620841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang