Successfully reported
+28

Richelle's Rooms

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 John Van Der Riet Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R820 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Richelle's Rooms is in Langenhovenpark, Bloemfontein, op die eienaar se perseel geleë en poog om gaste warm gasvryheid en kwaliteit oornagverblyf te bied. Dit is naby die Universiteit van die Vrystaat, Mediclinic Hospitaal, Grey Kollege en verskeie winkelsentrums en restaurante.

Verblyf word gebied in 2 oopplan-kamers. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die aangrensende kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mini-konveksie-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop het die kamers ook 'n platskerm-TV, 'n lessenaar en gratis WiFi. Veilige, skaduparkeerplek is beskikbaar voor elke kamer, op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cecilia H
Saam met lewensmaat
5.0
Moderne kamer en is definitief waarde vir geld. Die kamer was skoon en alles wat nodig is, was voorsien.
Okt 2025
Tanya I
5.0
Most comfortable and clean room. I will be there again. 5* from beginning to end of my weekend. The decor in the rooms is beautiful and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Willem O
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig. Netjies en veilig. Rustige buurt.
Okt 2025
Elmalize M
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Kramer's was skoon en baie mooi, Richard was vriendelik en baie behulpsaam gewees.
Jun 2025
Phelokazi G
Saam met vriende
5.0
What a pleasant stay. The stay was wonderful. The host was friendly and we were happy to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 John Van Der Riet Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink Richelle's Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 820
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 820
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 John Van Der Riet Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd3e559912499640f5f8fd974c048dfecd6c59dcc897372b2e4d9c00cf405e239294abeae2f162277d4cd269997710fb43a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 10 John Van Der Riet Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.105498434638 26.153415441513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang