Successfully reported
+10

Richmond Hill Hidden Gem

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Tulla Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Richmond Hill Hidden Gem is 'n knus selfsorghuis in Gqeberha (Port Elizabeth) se middestad. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.

Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek. Daar is 'n TV en gratis WiFi.

Die leefarea lei na die onderdakdek met sitplek, 'n gasbraai en 'n see-uitsig in die verte. Die verblyf is 3,1 km vanaf Port Elizabeth-gholfklub, 5,2 km vanaf Little Walmer-gholfklub en 6,3 km vanaf The Boardwalk. Chief Dawid Stuurman-lughawe is die naaste lughawe en is net 5 km vanaf die verblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Suburban Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13 Tulla Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Tulla Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA826ee720d9b80b7261d0fce371720009a50c9d4ba3835d32d5d9e7882bf3d5cacf2e9f17f4912229bef01fe3333c74e2a47a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 13 Tulla Street Gqeberha (Port Elizabeth) 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956088148807 25.614221015344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang